On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Jongste nuus van die SA aartappelbedryf

───   SABRINA DEAN 09:44 Wed, 15 Feb 2017

Jongste nuus van die SA aartappelbedryf | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die hoof uitvoerende beampte van Aartappels SA, André Jooste.


Hulle praat oor die jongste marktendense en verwagtings. Jooste deel ook meer inligting oor ‘n nuwe dispensasie vir toelaatbare afwykings in klas 2-aartappels. Hy praat verder oor die herfskommandowurm-plaag en of dit ‘n gevaar vir aartappelprodusente inhou.


Podcasts

Jongste nuus van die SA aartappelbedryf:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.