OFM Nights
#OFMNights - Die Verbruikerswet
─── 18:26 Thu, 13 Sep 2018
Ons gesels met Maureen Odendaal van Oden Law Prokureurs om ons meer te vertel oor die Verbruikerswet en meer spesifiek die beskerming wat die Wet bied aan verbruikers ten opsigte van defekte goedere