On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Kat kom weer en vlieg van die rakke af

───   12:40 Sat, 27 May 2017

Kat kom weer en vlieg van die rakke af | News Article

Londen - Die kat kom weer en vlieg van die rakke af...


The Register berig dat die nuwe weergawe van die immergewilde selfoon, die Nokia 3310, gister in die Verenigde Koninkryk begin verkoop het en dan ook dadelik uitverkoop het. 

Sewentien jaar nadat die foon vir die eerste keer bekendgestel is, sukkel verskaffers om voor te bly. 

Nokia Mobile het 'n verklaring uitgereik en gevra dat klante geduldig moet wees, hulle werk met verspreiders om so gou as moontlik die foon weer op die rakke te kry. 

Die 3310 prys £50, sowat R825.

MyBroadband


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.