Besoekers durf koue aan op eerste dag van Graan SA se #Nampo2019 Oesdag
CHRISTAL-LIZE MULLER
08:11 Wed, 15 May 2019
Besoekers durf koue aan op eerste dag van Graan SA se #Nampo2019 Oesdag | News Article
Dinsdag was die eerste dag van die 53ste jaarlikse Graan SA Nampo Oesdag, en daar was reeds talle besoekers wat die oggendkoue getrotseer het om talle uitstallers by Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat te besoek.


OFM-nuus het met van die besoekers gesels om hul indrukke te kry.


Dit was ‘n insetsel van verskeie besoekers aan Graan SA se Nampo Oesdag.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more