On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: VS stimilus-beleggingsberaad skop af

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:39 Tue, 19 Mar 2019

Landbounuus-podcast: VS stimilus-beleggingsberaad skop af | News Article

Daar moet met nuwe oë na landbou gekyk word omdat dit 'n rigtingwyser en die antwoord is vir ekonomiese groei in Suid-Afrika en in provinsies soos die Vrystaat.


Dit is die LUR van Landbou in die Vrystaat,Benny Malakoane, se boodskap op dié departement se stimulus-beleggingsberaadwat Dinsdag buite Bloemfontein begin het. 

EN

Agri Potchefstroom se jaarlikse boeresportdag beloof om 'n hoogtepunt vir die hele gesin te wees. Voorsitter van dié landbouvereniging, Christo de Wet, sê dié dag propvol pret word vanjaar vir die vierde jaar agter eenvolgens buite die stad aangebied word. Dit het ten doel om geld in te samel vir die onder meer die Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes. De Wet sê die boeresportdag word vanjaar op 27 April by die Manzini-wildplaas aangebied. Die dag gaan onder meer sakresies, toutrek, bobaas kos, asook 'n veiling insluit. Kaartjies vir die dag kan gekoop word by Obaro of Senwes in Potchefstroom.

  

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.