On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landboubulletin 20 Junie 2018

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:13 Thu, 21 Jun 2018

OFM-landboubulletin 20 Junie 2018 | News Article

Agri-Noord-Kaap en die Departement van Landbou in die provinsie werk nou saam om droogtehulp aan boere in droogtegeteisterde gebiede te verskaf.


Altesaam R127 miljoen wat deur die nasionale tesourie toegeken is, is aangewend om droogtehulp aan boere te verleen.

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) doen 'n beroep om boere om hul vee en veral skaapkuddes vroegtydig in te ent teen slendalkoors. Dit nadat daar 'n uitbreking van die siekte in April vanjaar in die Jacobsdal-gebied voorgekom het. 

Die Drakensberger-telersgenootskap van Suid-Afrika is vanjaar 70 jaar oud.

 

Die bulletin is deur Christal-Lize Muller saamgestel. Die nuusleser is Jana Roos. Die OFM-landbounuusbulletin is weeksdae van 05:00 tot 06:00.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.