On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus:Podcast 15 Junie 2018

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:25 Mon, 18 Jun 2018

OFM-landbounuus:Podcast 15 Junie 2018 | News Article

Plaasmoorde, -aanvalle en veediefstal is steeds 'n probleem in die landboubedryf. Dit bedreig voedselsekerheid. Dit het onder die loep gekom op 'n beraad in Pretoria verlede Donderdag.


Agri SA het ook die beraad bygewoon en sê die direkteur-generaal van die departement van landbou bosbou en visserye, Mike Mlengana, se kommer oor die situasie is opmerklik.  Sowat 40% van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika is getransformeer. 

Die OFM-landboubulletin is weeksdae om 13:30.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.