On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

AfriForum versterk sy veldtog teen grondonteiening sonder vergoeding

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:01 Thu, 24 May 2018

AfriForum versterk sy veldtog teen grondonteiening sonder vergoeding | News Article

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, gaan sy bestaande veldtog teen grondonteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak versterk.


Dit kom nadat lede van die ANC die afgelope naweek vergader het om oor die grondkwessie te praat. Die  ANC het daarna aangekondig het hulle gaan poog om grondonteiening sonder vergoeding deur te voer binne die raamwerk van artikel 25 van die Grondwet. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, Ernst Roets, oor die uitkoms van die debat gepraat...


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.