On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus 21 Mei 2018

───   MARK STEENBOK 07:58 Tue, 22 May 2018

OFM-landbounuus 21 Mei 2018  | News Article

Die polisie in die Vrystaat het bevestig dat ‘n tweede verdagte in verband met die moorde op twee bejaarde boere by Dewetsdorp in hegtenis geneem is.


Intussen sal drie verdagtes tussen die ouderdomme van 29 en 35 na verwagting Maandag in die Coligny-landdroshof op aanklagte van veediefstal verskyn.

Elf veeartse sal as deel van ‘n een-jaar gemeenskapsdiensprogram in landelike dele van Noordwes ontplooi word in ‘n poging om die Veeartsenykundige dienste in die provinsie te versterk.

OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.