On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

#Nampo2018: Hoe kan tegnologie waarde tot graanprodukte toevoeg?

───   DANE BEISHEIM 08:19 Fri, 18 May 2018

#Nampo2018: Hoe kan tegnologie waarde tot graanprodukte toevoeg? | News Article

Extrusie is die ideale proses vir Afrika om waarde tot landbouprodukte toe te voeg. Dit is volgens LJ Grobler, die direkteur van CFAM Technologies, een van die uitstallers by vanjaar se Graan SA Nampo Oesdag.


Volgens Grobler stal CFAM tegnologie uit wat aanvanklik by die Noordwes-Universiteit ontwikkel is, en waarde tot graanprodukte kan toevoeg deur dit binne 30 sekondes gaar te maak.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.