On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus 23 April 2018

───   08:47 Mon, 23 Apr 2018

OFM-landbounuus  23 April 2018 | News Article

In die 23 April landboubulletin: Aanvalle op plase en mense wat in dié aanvalle vermoor word is vanjaar aan die toeneem. Agri SA sê daarmee saam moorde het al verlede jaar met 27% en aanvalle op plase met 22% toegeneem.


Die DA het ook sy kommer oor die toenemendeaanvalle op plase uitgespreek. Dit kom nadat 'n vrou die afgelope Maandag op 'nplaas in Stilbaai in die Wes-Kaap vermoor, terwyl 'n boer in King William'sTown in die Oos-Kaap doodgeskiet is.

Daarmee saam is een van Suid-Afrika se voorsteBrangus-stoettelers, Christo Bosman en sy vrou Liezel, is die afgelope Woensdagop hul plaas Kareeboom in die Reivilo-distrik in Noordwes deur 'n groep mansoorval.

OFM-nuus se landboubulletin is weeksdae om 13:30.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.