On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus: Podcast 16 April 2018

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 11:03 Tue, 17 Apr 2018

OFM-landbounuus: Podcast 16 April 2018 | News Article

In die 16 April landboubulletin: Die departement van landelike-, omgewings- en landbou-ontwikkeling in Noordwes het voorkomingsmaatreëls in plek nadat drie afsonderlike gevalle van voëlgriep uitgebreek het.


Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se Overberg-tak verleen hulp aan boere in die Noord-Kaap wat lamgelê word deur droogte.

OFM-nuus se landboubulletin is weeksdae omstreeks 13:30.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.