Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast 13 April 2018─── CHRISTAL-LIZE MULLER 10:22 Mon, 16 Apr 2018
In die 13 April 2018 landboubulletin: Meer as 2 300 boere in die Noord-Kaapse distrikmunisipaliteite, Namakwa en Pixley ka Seme, ontvang droogtehulp.
Vrystaat Landbou se landelike veiligheidsplan werp vrugte af met meer aanvalle op plase wat afgeweer word.
Nelius Ferreira van die plaas Grootdraai naby Harrismith is as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar aangewys.
OFM-nuus se landboubulletin is weeksdae om 13:30.
OFM-nuus