On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus: Podcast Vrydag 9 Februarie 2018

───   DIRK KOK 15:09 Fri, 09 Feb 2018

OFM-landbounuus: Podcast Vrydag 9 Februarie 2018 | News Article
Die polisie is in besit van beeldmateriaal van vermeende skurke wat vermoedelik op 'n plaas by Senekal wou toeslaan.

Luister die podcast: Booswigte wat misdade op twee Vrystaatse plase wou pleeg, loop hulle rieme styf teen parate boere, polisie en veiligheidsmaatskappye; en DA se Roy Jankielsohn sê die OB, Busisiwe Mkhwebane, moet haar Vrede-verslag hersien.





Content hosted by iono.fm




Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Dane Beisheim

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.