Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Vrydag 17 November
─── DIRK KOK 14:23 Fri, 17 Nov 2017
Minstens 1 500 skape vrek in koue in Philippolis; skade aan graan en aartappels sal in die volgende week of twee bepaal kan word; en koue bring nie net skade nie, maar help ook met grondvog vir planttyd.