On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus: Podcast 20 Oktober

───   DIRK KOK 13:31 Fri, 20 Oct 2017

OFM-landbounuus: Podcast 20 Oktober  | News Article
Jaco Strauss van Vaalharts, SA se Jongboer van die Jaar, en sy vrou, Elna.

Noord-Kapenaar Jaco Strauss, van Vaalharts, is SA se Jongboer van die Jaar; Vrystaat Landbou (VL) wil appèlhof toe oor Lesotho-grens; en VL kry nuwe president en vise-president ná Dan Kriek se verkiesing tot Agri SA-president.


Content hosted by iono.fm

Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Earl Coetzee. Bel vir Dirk met jou landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.