Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast 10 Oktober 2017
─── DIRK KOK 16:58 Tue, 10 Oct 2017
VL, boere en polisie vergader môre op Clocolan oor Lesotho-grensmisdaad; 41% van restitusiegrond steeds nie oorgedra aan eisers, sê DA; en Noordwes-kleinboere kry nog 'n veilingskraal.