Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast 9 Oktober 2017─── DIRK KOK 16:25 Mon, 09 Oct 2017
Johannes Moller gesels oor die Agri SA-kongres wat vandeesweek gehou word; polisie soek booswigte ná voorvalle op twee Vrystaatse plase; en skerp daling in stroperverkope kan gekoppel word aan voortslepende droogte.
Hierdie landboubulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Earl Coetzee. Bel vir Dirk met landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom epos na dirk@centralmediagroup.co.za