On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Rekordprys vir kampioenbul

───   12:34 Wed, 10 May 2017

Rekordprys vir kampioenbul | News Article

Wanneer ‘n suksesvolle beesboer sy beesstoet se bloedlyne wil verbeter, is hy bereid om ‘n rekordprys van R255 000 vir ‘n kampioenbul te betaal.


Dit is wat RC Malherbe van Hertzogville op die onlangse eeufeesviering van die Angus- genootskap gedoen het. Die nasionale veiling het ook daar plaasgevind. 

Hy het by Loutjie Campher van Ventersdorp die bul, genaamd Loumotta John Deer, gekoop. Malherbe, wat ook saam met sy pa Gert en broer André met vleismerinos, Brangus-beeste en gesaaides boer, is baie opgewonde oor die bul wat nuwe genetika in sy stoet inbring. 

OFM het met Malherbe gesels.  


OFM-nuus



Podcasts

RC Malherbe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.