On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

COPE leier verdedig sy opinies rakende grondonteiening

───   JOSCA HUMAN 10:35 Thu, 19 Jul 2018

COPE leier verdedig sy opinies rakende grondonteiening | News Article

Cope leier, Mosioua Lekota sê dat hy net die grondwet verdedig en staan vir gelyke regte vir almal.


Hy het aan OFM-nuus gesê dat hy sterk gekritiseer en gedreig was deur Noord-Wes inwoners oor sy stundpunt rakende grond onteining met vergoeding tydens die openbare vehore wat regoor die land plaasvind. Lekota sê die regering moet eers die land wat aan hulle behoort, aan benadeelde mense gee, voordat dit ander mense se grond onteien.



OFM News

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.