On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

Lesufi vind alternatiewe plek vir 55 leerders

───   DANE BEISHEIM 14:07 Wed, 17 Jan 2018

Lesufi vind alternatiewe plek vir 55 leerders | News Article
Panyaza Lesufi (Gallo)

Gauteng se LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, het aangekondig dat sy departement plek gevind het by 'n nabygeleë skool vir die 55 Engelssprekende studente, wie se weiering by Hoërskool Overvaal gelei het tot vandag se betogings.


Lesufi is tans by die Riverside Hoërskool in Vereeniging. Hy het reeds aangedui dat sy departement beplan om teen die hooggeregshof se uitspraak ten gunste van Hoërskool Overvaal se taalbeleid te appèleer.

Intussen het Ian Cameron van Afriforum Veiligheid, wat ook by die skool is, Lesufi se uitsprake en die ANC en EFF se optrede gekritiseer.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.