On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Skokgranate en rubberkoeëls vlieg by #HoërskoolOvervaal

───   DANE BEISHEIM 13:49 Wed, 17 Jan 2018

Skokgranate en rubberkoeëls vlieg by #HoërskoolOvervaal | News Article
Foto: Dane Beisheim

Die polisie moes minute gelede skokgranate en rubberkoeëls inspan om betogers in toom te hou nadat nadat geweld by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging uitgebreek het.


Volgens ooggetuies op die toneel het die EFF-lede vinnig uitmekaargespat.

OFM-nuus se Dane Beisheim was kort voor die uitbreek van die geweld op die toneel.

Verskeie mense is minute later beseer, en talle is in hegtenis geneem, toe die polisie moes optree. Die presiese getalle is tans onbekend.

OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.