On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

Nog 'n moontlike petrolprysverhoging wag op Suid-Afrikaners

───   14:30 Mon, 16 Oct 2017

Nog 'n moontlike petrolprysverhoging wag op Suid-Afrikaners | News Article

Die Automobiel Assosiasie (AA) sê, gebaseer op die mid-maand petrolprysdata, wag nog 'n moontlike petrolprysverhoging op Suid-Afrikaners.


Die Assosiasie sê laer internasionale petrolpryse is deur die verswakkende rand sedert die begin van Oktober geneutraliseer.

AA-woordvoerder, Layton Beard, sê petrolpryse kan moontlik met 2 sent per liter styg, terwyl diesel en paraffien onderskeidelik met 28 en 20 sent per liter kan styg.


Algoa FM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.