On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

National

SAUK se waarnemende bestuurshoof geskors

───   12:38 Sat, 27 May 2017

SAUK se waarnemende bestuurshoof geskors | News Article
Die SAUK se waarnemende bestuurshoof, James Aguma (SABC).

Johannesburg - Die SAUK se waarnemende bestuurshoof, James Aguma, is geskors.


Die openbare uitsaaier berig voorsitter van die SAUK se tussentydse raad, Khanyisile Kweyama het nie redes vir Aguma se skorsing gegee nie. 

Aguma is reeds 'n geruime tyd met siekverlof. Hy is onlangs tydens 'n vergadering van die Parlement se Komitee oor Kommunikasie skerp gekritiseer oor die groot finansiële verlies wat die openbare uitsaaier gelei het. 

Die DA het vroeër gesê hulle gaan die tussentydse raad versoek dat Aguma geskors word hangende 'n forensiese ondersoek deur die polisie se spesiale ondersoekeenheid na die SAUK se geldsake.

SABC


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.