On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

NAMPO Harvest Day 2017

Smart Risikobestuur lessenaar open by Graan SA se Nampo Oesdag

───   ANDRE GROBLER 15:35 Fri, 19 May 2017

Smart Risikobestuur lessenaar open by Graan SA se Nampo Oesdag | News Article

Die georganiseerde landbou-organisasie Agri SA en die landboubesigheid Senwes het ? Smart Agri-risikobestuur Lessenaar begin.

Senwes sal vir eens finansieel bydrae tot die lessenaar wat by AgriSA geleë sal wees. 

Die landbou-risikobestuur lessenaar sal navorsing doen oor alle aspekte wat ? risiko vir die landbouwaardeketting in Suid-Afrika.

 Agri SA President, Johannes Möller, sê die lessenaar sal na alle aspekte kyk soos droogtes tot politiek. 

Andre Grobler het met hom gesels oor die nuwe inisiatief...

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.