On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop: Vrystaat mamma aangewys as "Picture This!" wenner

───   08:05 Thu, 18 Aug 2022

#OFMKunsteklop: Vrystaat mamma aangewys as "Picture This!" wenner | News Article

In die #OFMKunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met hierdie jaar se wenner van die jaarlikse Picture This!-kompetisie, Veronica Bekker, ook bekend as Niké.

In die #OFMKunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met hierdie jaar se wenner van die jaarlikse Picture This!-kompetisie, Veronica Bekker, ook bekend as Niké.

Niké, wat 'n ma van drie is, deel 'n inspirerende boodskap aan ander om nooit op te hou droom nie en om voort te gaan om hul vrugbare grond te water.


LEES OOK: #OFMArtBeat: The Mangaung Strings Programme is back with a bang

Niké deel meer oor wat hierdie toekenning vir haar beteken en beskryf haar illustrasie styl. Nikki deel ook n besonderse boodskap aan jong illustreerders in Sentraal SA wat ook hard werk om naam te maak vir hulself.

Om meer van hierdie kleindorpie kunstenaar se asemrowende werk te sien kan jy haar op Facebook volg by JUNE AT NOON Creative of op Instagram by  june_at_noon_creative

Picture this! is an initiative of Lemniscaat Publishers (NL) and the International Centre for the Picture Book in Society (GB). The competition is supported by Protea (ZA), Walker Books (GB), the Burg Wissem Bilderbuch Museum (DE), S. Fischer/Sauerländer (DE), Lemniscaat Publishers (NL) and the International Centre for the Picture Book in Society (GB).

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.