On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#BATTLEOFTHEAGES: Handelaar neem Welkom op horings

───   08:09 Wed, 17 Aug 2022

#BATTLEOFTHEAGES: Handelaar neem Welkom op horings | News Article

Human Auto in Welkom het 'n ruk gelede besluit hulle gaan elke afdeling inskryf vir #BATTLEOFTHEAGES en dus het drie verskeie uitdagings plaasgevind tydens Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens.

Hier is van die pret wat plaasgevind het.


Die spangees is werklik prysenswaardig en ons hier by OFM bedank julle vir al die fotobewyse asook die video waar een van die verloorders een van die wenners in 'n winkelkarretjie om 'n verkeerssirkel in Welkom stoot. 

Wel gedaan!

Human Auto Welkom se Ruwayda en Este, Ruwayda het gewen.


Jy kan ook deel wees van #BATTLEOFTHEAGES tydends Mid-Morning Magic met Yolanda, deur twee liedjies te nomineer uit jou huishouding of kantoor. Die sleutelwoord is #BATTLE en jy deel dit op Telegram - 084 222 9497 (Data tariewe geld). Besluit self wat julle op die spel plaas en laat die stemme oor aan Sentraal SA. Die wen liedjie speel 11:45 se kant op OFM. Skakel in om te hoor wanneer jy aan die beurt is.


BATTLE Human Auto se Elsabe en Jakkus - Elsabe het gewen

Human Auto Welkom se Elsabe en Jakkus - Elsabe het gewen.



Human Auto Welkom se Louise en Chantelle - Louise het gewen.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.