On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Wynbedryf doen goed in Upington

───   MARK STEENBOK 09:34 Sat, 18 Aug 2018

Wynbedryf doen goed in Upington | News Article
Photo: Supplied/OFM

Die wynbedryf en die landbou-sektor dra grootliks by tot die ekonomie in Upington in die Noord Kaap.


Jorine Viviers, die woordvoerder van Orange River Wines, verduidelik dat die gebied spog met die tweede grootste wynkelder in die wereld. 

Sy sê alhoewel die wynbedryf oor die algemeen sukkel, het die gebied voordeel uit die droogte in die Wes-Kaap getrek. Viviers het aan OFM-nuus gesê dat die Noord Kaap, 'n groot hoeveelheid voorraad aan die Wes Kaap verkoop, tydens die droogte. 

Sy sê die bedryf in die provinsie word nie so seer deur die droogte geraak nie, maar rypskade het oor die laaste vyf jaar veroorsaak dat die aantal wynprodusente in die streek vanaf 850 tot 650 verminder het.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.