On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Verkeer vloei op N1 ná 'stil' aand

───   MARK STEENBOK 09:47 Thu, 27 Apr 2017

Verkeer vloei op N1 ná 'stil' aand | News Article

Bloemfontein - Die Departement van Polisie, Paaie en Vervoer in die Vrystaat verwag dat verkeersvolumes in die provinsie met die aanbreek van die langnaweek sal toeneem.


Woordvoerder van dié departement se verkeerswetstoepassing, Kabelo Moloabi, sê sowat 1 500 voertuie per uur is vroeg vanoggend by die Vaal Plaza-tolhek op die N1-hoofweg waargeneem. 

Hy sê verkeersowerhede sal veral op die R30 in die rigting van Klerksdorp in Noordwes en die N1-hoofweg fokus. 

LUR Sam Mashinini doen ‘n ernstige beroep op motoriste om veilig te bestuur die langnaweek.


OFM-nuus



Podcasts

LUR Sam Mashinini :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.