Voëlkykers skud vere reg vir Birdlife South Africa se Flock at Sea
KARIEN JORDAAN
11:39 (GMT+2) Fri, 21 Apr 2017
Voëlkykers skud vere reg vir Birdlife South Africa se Flock at Sea | News Article
File photo
Bloemfontein - Groot opgewondenheid heers in die wêreld van voëlkykers.


Twee duisend passasiers se tasse staan gereed vir Birdlife South Africa se Flock at Sea. 


Die MSC Sinfonia vertrek Maandagmiddag uit Kaapstad-hawe in 'n suid-oostelike rigting. Karien Jordaan is een van die gelukkiges wat dié vyfdag-ekspedisie gaan meemaak.


OFM-nuus





Related Articles: