On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Lede van VS-wetgewer ruil idees vir regeringsoorsig uit

───   CATHY DLODLO 11:18 Fri, 21 Apr 2017

Lede van VS-wetgewer ruil idees vir regeringsoorsig uit | News Article
File photo

Bloemfontein - Lede van die Vrystaatse wetgewer se Portefeuljekomitee vir Openbare Rekeninge het die afgelope week ‘n internasionale konferensie vir die uitruil van idees vir die oorsig van regeringsbesteding in Australië bygewoon.


Drie lede van die komitee het die provinsiale wetgewer verteenwoordig. Hulle het met hul eweknieë vergader oor hoe om seker te maak dat regeringsdepartemente belastingsbetalersgeld verantwoordelik bestee.


LPW Tete Ramokhoase sê die konfersie loop vandag ten einde. "Suid-Afrika, Vrystaat- en Gauteng-provinsies is genooi om ‘n voorlegging te doen oor hoe die plaaslike komitees hulle oorsigrol vertolk met die besteding van regering- en belastingbetalers se geld."


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.