On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Central SA

Munisipale bestuurder R500 000 borgtog toegestaan

───   HEIDRÈ MALGAS 08:23 Sun, 07 Aug 2022

Munisipale bestuurder R500 000 borgtog toegestaan | News Article

Die munisipale bestuurder van die Vrystaatse Maluti-a-Phofung munisipaliteit, Tseko Mothamaha, is borgtog van R500 000 toegestaan.

Dit volg nadat hy vandeesweek in die hof verskyn het op aanklagte van onder meer bedrog, korrupsie, en vervalsing.

LEES MEER:MAP Municipal Manager remains in custody

Volgens munisipale woordvoerder Thabo Khesa het Mothamaha vroeër die week in die Phuthaditjhaba Landdroshof verskyn.

LEES MEER: Senior Free State official hands himself over to Hawks

Hy word daarvan beskuldig dat hy die Munisipale Finansiële Bestuurswet oortree het.

Volgens Khesa sal hy weer op 30 September in die hof verskyn.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.