On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

OFM Music Marathon in volle swang

───   09:07 Sat, 09 Nov 2019

OFM Music Marathon in volle swang | News Article
Ayabonga Mavuso/Foto: Elsabé Richard

Die OFM-musiekmarathon is in volle swang by die Tempe militêre basis in Bloemfontein. Die verrigtinge het reeds vanoggend om 05:30 afgeskop met jonk en oud wat deelneem.


Die wenners van die 10km is reeds sowat 'n uur gelede oor die wenstreep. 

In die 10km-kategorie het Ayabonga Mavuso die eerste plek beklee met 32 minute en 38 sekondes, en Modupi Mathe was met 33m18s in die tweede plek. 

Majake Hlabahlaba is derde met ' n tyd van 33m26.  In die vroue afdeling het Sandra Smith eerste plek beklee met 47m26s, Hilda Ramakoela tweede met 47m37s en in derde plek met 'n tyd van 48m53s is Dimakatso Selala.

Hierdie was Modupi Mathe se eerste 10km wedloop.


OFM-nuus/Elsabé Richard

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.