On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

Bloemfonteinse kind dood in vloed

───   CATHY DLODLO 10:36 Sat, 16 Feb 2019

Bloemfonteinse kind dood in vloed | News Article
Photo Supplied

Die vloed na harde en aanhoudende reën in die Mangaung-gebied het die lewe van ‘n nege-jarige kind geëis.


Die hoof van die Vrystaatse Rampbestuursentrum, Markes Butler, sê twee minderjarige kinders – die nege-jarige en 'n tien-jarige - is as vermis aangemeld nadat hulle probeer het om ‘n kanaal in die Batho township oor te steek. Hy sê die tien-jarige kind is deur omstanders gered uit die sterk vloeiende kanaalwater. Verskeie nooddienste se hulp is toe ingeroep.


OFM-nuus 


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.