On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Wen 'n vakansie met Prieska-boere se droogtehulpprojek

───   06:47 Fri, 17 Jan 2020

Wen 'n vakansie met Prieska-boere se droogtehulpprojek  | News Article

Ons gesels vandag met ‘n landbouer van Prieska in die Noord-Kaap, Piet Vos, oor landboutoestande daar, asook ‘n safari-vakansie wat vir ‘n gelukkige persoon wag wat ‘n bydrae maak tot die droogtehulpfonds.


Vos en mede-landbouers, asook die gemeenskap van Prieska, het saamgespan en ‘n kompetisie van stapel gestuur om die nood in hul streek aan te spreek. 

Mense in nood kan hierdeur gehelp word, nie slegs in die vorm van voer vir diere nie, maar ook ouers van kinders wat nie die nodige skoolgeld kan bekostig of enige ander nood wat deur die voortslepende droogte veroorsaak word. Die organiseerders wil weer hoop gee aan mense, wat tans swaar trek. Hy verduidelik wat die kompetisie behels en wat is die pryse wat gewen kan word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus






Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.