On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Veebedryfkenner: Voerkrale ook onder druk weens bek-en-klouseer

───   06:50 Tue, 14 Jan 2020

Veebedryfkenner: Voerkrale ook onder druk weens bek-en-klouseer | News Article

Peter Milton, ‘n kundige in die vleis- en veebedryf, gesels oor interessante tendense in die bedryf.


Vandag fokus hy op vanjaar se uitdagings en hy noem 2020 die “stampjaar” vir die bedryf. Volgens Milton is daar buite-faktore en –aktiwiteite wat ‘n groot invloed op die bedryf gaan uitoefen.

Dit sluit in die huidige krisis rondom bek-en-klouseer, wat ook die voerkrale onder groot druk plaas. Milton meen ook dit is vanjaar baie moeilik om die regte voorspellings vir die bedryf te maak.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.