On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

AS Brink is die vader van druiwebedryf langs Oranjerivier

───   06:23 Tue, 10 Dec 2019

AS Brink is die vader van druiwebedryf langs Oranjerivier | News Article

Ons berig vandag oor die interessante geskiedenis van die Suid-Afrikaanse rosyntjiebedryf.


Daar word nagevors dat Willem Adriaan van der Stel met ongeveer 400 000 wingerdbome op sy plaas Vergelegen begin boer het. In 1833 het ene JP Jordaan van Goudini ‘n medalje gewen by die British Empire Exhibition. In 1936 is alreeds meer as ‘n miljoen sultana-stokke geplant vir die produksie van druiwe, maar hoofsaaklik die produksie van rosyne. Senator A.S Brink word egter steeds beskou as die Vader van die druiwebedryf langs die Oranjerivier.

Pieter Möller berig...


Sien onderstaande PODCAST


Ons berig vandag oor die interessante geskiedenis van die Suid-Afrikaanse rosyntjiebedryf. Daar word nagevors dat Willem Adriaan van der Stel met ongeveer 400 000 wingerdbome op sy plaas Vergelegen begin boer het. In 1833 het ene JP Jordaan van Goudini ‘n medalje gewen by die British Empire Exhibition. In 1936 is alreeds meer as ‘n miljoen sultana-stokke geplant vir die produksie van druiwe, maar hoofsaaklik die produksie van rosyne.) Senator A.S Brink word egter steeds beskou as die Vader van die druiwebedryf langs die Oranjerivier.


OFM-nuus





Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.