On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Milde reën in Noord-Kaap bring hoop

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:16 Mon, 09 Dec 2019

Milde reën in Noord-Kaap bring hoop | News Article

’n Noord-Kaapse skaapboer, wat naby die grens tussen Suid-Afrika en Namibië boer, sê die goeie reën wat hulle in die gebied ontvang het, is die meeste nog in die afgelope twee jaar.


Gawie Brand sê met die reën wat hy verlede Donderdag op sy plaas gemeet het, gaan sy veld vinnig groei. Opvolgreën is egter nodig…

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Gawie Brand, ‘n Noord-Kaapse veeboer. Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.