On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Verleng waterpompe se verwagte leeftyd en vergemaklik besproeiing

───   05:56 Mon, 09 Dec 2019

Verleng waterpompe se verwagte leeftyd en vergemaklik besproeiing   | News Article

'n Kundige op die gebied van watertegnologie, Eksteen Brand, bespreek weer vandag ‘n interessante onderwerp wat veral besproeiingsboere raak.


Hy praat oor rivierwater en hoe water voorberei word vir besproeiing. Brand beskryf die proses wat plaasvind vanaf 'n rivier tot by die “nozzle” en hoe ‘n tradisionele stelsel lyk. Hy beskryf verder ook ‘n doeltreffende metode om water by gewasse te kry en hedendaagse oplossings, wat dieselfde funksie verrig sonder dat toesighouding nodig is. Dit kan gedoen word deur laer operasionele koste asook pompe se verwagte leeftyd wat verleng kan word. 

Hier is Brand...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.