On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Twee volstruismaatskappye smelt saam

───   07:54 Wed, 06 Nov 2019

Twee volstruismaatskappye smelt saam | News Article

Ons berig oor bek-en-klouseer wat Namibiese beeste bedreig, asook oor twee volstruismaatskappye wat onlangs saamgesmelt het.


In Namibië is tekens van bek-en-klouseer in die noordelike deel van die land ontdek en die ministerie moes vinnig reageer om die siekte hok te slaan.

Daar word ook berig oor die samesmelting van twee volstruismaatskappye, en die voorwaardes wat gestel is tydens die samesmelting, onder andere ‘n nuwe entiteit en die beskikbaarstelling van volstruisvleis vir die plaaslike mark.

Pieter Möller berig...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.