On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Dit is weer tyd vir boere om op Springfontein krieket te speel

───   06:26 Mon, 21 Oct 2019

Dit is weer tyd vir boere om op Springfontein krieket te speel | News Article
FOTO: Verskaf

'n Unieke kriekettoernooi vind die naweek plaas op Prior Grange-gasteplaas by Springfontein in die suidelike deel van die Vrystaat.


Boerespanne van regoor die land neem deel en 'n ryke tradisie word voortgesit. Die plaaseienaar, Blackie de Swardt, vertel oor die lang geskiedenis van dié geleentheid wat al die afgelope 20 jaar trots plaasvind. 

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.