On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

VL vra vir betrokkenheid by die hersiende Landelike Veiligheidstrategie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:32 Fri, 18 Oct 2019

VL vra vir betrokkenheid by die hersiende Landelike Veiligheidstrategie | News Article

Al die betrokkenes by die hersiende Nasionale Landelike Beveiligingstrategie moet aktief daaraan deelneem in ‘n poging om misdaad oor die land heen te bekamp.


Die polisie, die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en ander staatsdepartement asook georganiseerde landbou se deelname in dié verband is van groot belang.

Dit is volgens, Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Landelike Veiligheidskomitee, nadat dié strategie verlede week deur die Minister van Polisie, Bheki Cele, en Khehla Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, in Makhado in Limpopo bekendgestel is.

Le Roux sê VL verwelkom dié hersiende strategie, maar beklemtoon dat veral die polisie moet by die spesifieke tydlyne bly om die strategie in plek te stel.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Le Roux gepraat….


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.