On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Top merino-teler behaal hoogste pryse op nasionale veiling

───   06:17 Mon, 26 Aug 2019

Top merino-teler behaal hoogste pryse op nasionale veiling | News Article
FOTO: Mega Merino's

Jacques Pienaar is 'n bekende merino teler in die Noord-Kaap en hy gesels oor die hoogste prys wat hy behaal het op die nasionale merino-veiling verlede week in Graaff-Reinet.


Pienaar het sy passie vir boerdery by sy pa, die bekende Andries Pienaar, geërf. 

Hy vertel vandag hoe sy godsdienstige geloof hom en sy werkers dra. 

Deel van die inkomste wat hy by die veiling verdien het, gaan gebruik word om 'n kerk op te rig

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 

Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.