On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Eiendomsreg se beskerming belangrik vir Suid-Afrika

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:48 Tue, 13 Aug 2019

Eiendomsreg se beskerming belangrik vir Suid-Afrika | News Article

Grondhervorming is van groot belang in Suid-Afrika en dit is ‘n morele kwessie.


Die grootste euwel van die apartheidsera was juis die feit dat swart Suid-Afrikaners nie in staat was om grond te besit nie en in die proses van hul menswaardigheid beroof is. 

Frans Cronjé, die uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV), het op Vrystaat Landbou (VL) se kongres gesê dit is juis daarom belangrik om nou ‘n beleidsomgewing en ‘n vinnig groeiende omgewing te skep. 

Eiendomsreg moet beskerm word. 

Volgens hom moet boere toetree tot die stryd oor onder meer die grondkwessie en hulle moet nie terugsit en wag dat iemand anders dit vir hulle doen nie, want as dit die geval is, gaan die strategiese risiko waaraan boere blootgestel is, groot wees.



OFM-nuus


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op BeforeDawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur virhaar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.