On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Fokus op onteiening as antwoord vir grondhervorming wek kommer

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:08 Mon, 12 Aug 2019

Fokus op onteiening as antwoord vir grondhervorming wek kommer | News Article

Dit is ‘n groot bron van kommer dat daar opnuut gefokus word op onteiening met of sonder vergoeding om grond te bekom vir die doeleiendes van grondhervorming in Suid-Afrika.


Danie Brand, direkteur van die Vrystaatse Sentrum vir Menseregte by die Universiteit van die Vrystaat, meen dit is nie ‘n praktiese haalbare roete om te volg nie. 

Brand se reaksie is oor die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou se grondverslag wat onlangs bekendgemaak is. 

Agri SA se president Dan Kriek en ‘n leierboer, Nick Serfontein van die Vrystaat, was deel van die paneel en het ‘n alternatiewe verslag saamgestel. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Brand oor die negatiewe aspekte in die oorspronklike grondverslag gepraat.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. 



Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.