On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-ekonoom praat oor ekonomiese groei

───   05:36 Thu, 25 Jul 2019

Landbou-ekonoom praat oor ekonomiese groei | News Article

Die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat (UV), dr. Frikkie Maré, gee vandag die nuutste ekonomiese aanwysers.


Hy praat onder andere ook oor die positiewe en negatiewe aspekte van ekonomiese groei en wat dit vir die landbousektor beteken.

OFM-nuus se Pieter Möller praat nou met hom...


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.