On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-inspirasie: Wees bereid om lesse te leer

───   06:03 Fri, 19 Jul 2019

Landbou-inspirasie: Wees bereid om lesse te leer | News Article

Claude Möller, 'n ou bekende in die landbousektor, gee sy inspirasie vir landbouers voor die naweeek.


Möller hou gereelde werksessies vir boere en plaaswerkers in Suid-Afrika en Namibië en hy put sy inspirasie uit mense wat hy op hierdie geleenthede raakloop.

Hy sê daar is baie lesse om te leer in die lewe, 'n mens moet altyd iets te wagte wees, 'n tipe van 'n "opletloop".

OFM-nuus se Pieter Möller praat nou met hom...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in vir jou landbounuusbulletins slegs op OFM. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na news@centralmediagroup.co.za. 

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.