On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

VF Plus: Droogte in die NK nou vernietigend, die regering moet antwoord oor verklaring van ramp

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:25 Thu, 11 Jul 2019

VF Plus: Droogte in die NK nou vernietigend, die regering moet antwoord oor verklaring van ramp | News Article

Die Vryheidsfront Plus in die Noord-Kaap sê die premier, Zamani Saul, moes in sy provinsiale rede die droogtesituasie wat meer as die helfte van dié provinsie raak, beklemtoon het en antwoorde oor regeringshulp in dié verband verskaf het.


Dr. Wynand Boshoff, die provinsiale VF Plusleier, sê die droogtesituasie is vernietigend en die regering moet nou antwoord oor wanneer die Noord-Kaap in geheel as ‘n droogterampgebied verklaar gaan word. Hy sê boere het veral nou beleidsekerheid oor grondbesit nodig. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.