On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

VF Plus: NW-premier moet sê oor plaasaanvalle, -moorde

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:57 Thu, 04 Jul 2019

VF Plus: NW-premier moet sê oor plaasaanvalle, -moorde | News Article

Die Vryheidsfront Plus in Noordwes soek nou dringende antwoorde by die premier, Job Mokgoro, rondom plaasaanvalle en -moorde in dié provinsie.


Dié party eis dat Mokgoro dit as ‘n misdaad prioritiseer. De Wet Nel, VF Plus-lid in die Noordwes-wetgewer, wou by Mokgoro weet of hy bang is om op te tree teen plaasaanvalle en -moorde.  Hier is ‘n opname waarin Nel sy vraag in die Noordwes-wetgewer in Mahikeng aan Mokgoro stel…  



Dit was De Wet Nel, VF Plus-lid in die Noordwes-wetgewer, slegs op Before Dawn. Mokgoro sal na verwagting sy repliek Donderdag in die Noordwes-wetgewer lewer. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus
    



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.