On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Pieter Möller berig oor 'n geslaagde skeerkampioenskap

───   06:14 Tue, 02 Jul 2019

Pieter Möller berig oor 'n geslaagde skeerkampioenskap | News Article

OFM berig oor ‘n baie geslaagde skeerkampioenskap wat onlangs plaasgevind het.


Hoogstaande skeergehaltes is behaal en die Suid-Afrikaanse handskeerkampioen, het ook luister aan die kampioenskap verleen. 

Pieter Möller doen verslag...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.